Vixen fire, 44 - Paarl
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is 'n eerlike en BAIE reguit blanke geskeide vrou. Ek het twee kinders wat my wêreld is! My vriende sal my beskryf as 'n vriendelike & opregte mens wat als in my vermoë sal doen om 'n klip vir iemand uit die pad te rol. Ek kan nie sonder absolute eerlikheid deur die lewe gaan nie. Ek geniet 'n drankie af & toe. Ek het 'n skerp, droë humorsin & hou van standvastigheid. Ek is 'n christen en het baie sterk geloofs oortuigings.
Looking For:
Ek is opsoek na opregte volwasse christen man wat kan standpunt ineem en nie emosionele speletjies speel nie. Hy moet my sterk & gesselige persoonlikheid kan aanvaar en saam gesels & lag. As hy kinders het is dit nie 'n probleem vir my nie
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Controller
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Durbanville,
Franschhoek,
Paarl,
Stellenbosch,
Wellington,
Herold,
Rawsonville,
Paarl Central, Amstelhof, Bella Vista, Bertville