net goud!, 61 - Paarl

Western Cape, South Africa

About Me:

Hi, pragtige dames! Is mal oor die buitelug lewe. Stap graag, gym graag, duik graag en ry ook fiets graag. Is n plaaskind........eet werklik als (goeie maniere) en is mal oor rugby!! Wil graag jou ontmoet...en hou van alle mooi gemanierde dames!! Voorkoms tel nie.... Die innerlike wel. Is lief vir ondeunde, oulike, lewendige "girls"! Mmm wie nie waag...... filosofies .... Xx Ek hou van kinders en diere!

Looking For:

A woman (45 - 60)

Mal oor mense! Uiterlik? Nee.....n mooi selfversorgende dame is een van die mooiste kunswerke wat daar is of ooit kan bestaan!! Eerlikheid, integriteit, deugsaamheid, Godsdienstig......is net woorde.....die dade tel meer! Innerlikheid, die mooi binne menswees! Mmm...... Dit laat my "klop" vinnige hartkloppings!x

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Hazel

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Durbanville, Franschhoek, Paarl, Stellenbosch, Wellington, Herold, Rawsonville, Paarl Central, Amstelhof, Bella Vista, Bertville
View Next Profile
All Rights Reserved