Lizelle, 54 - Robertson

Western Cape, South Africa

Lizelle was recently online

About Me:

What you see is what you get. I don't like to play games, or get played either.
I know what I want. My friends describe me as sincere, caring, loving, loyal and humble. I love traveling, and would like to go see the world with someone special.

Ek is 'n sout van die aarde tipe mens (daai girl waarvan jou ma vir jou gesê het sy sal like as jy so ene kan kry). 'n Hart van goud (wel nou nie regtig nie - maar ek probeer baie hard), en dit is so wyd soos die Here se genade. Ek is 'n mense mens, maar as 'n paartjie sal jy my ENIGSTE mens wees.

Ek is liefdevol, word nie maklik kwaad nie. Het lankal klaargekry met my issues, en wil graag weer liefgehê wees. Ek is 'n nuuskierige mens (maar nie busybody-rig nie) en kan oor 'n groot verskeidenheid onderwerpe gesels. Ek is lief vir diere en die natuur. Sal graag saam met iemand spesiaal op 'n kombers in die aand na die sterre kyk. Of jou hand vat en langs die see gaan stap...

Voordat ek verder te veel sê hier, is jy welkom om nader kennis te maak.

Looking For:

A guy (55 - 62)

Loving, caring, humorous, adventurous, would like to travel
Nature lover, family, no drama or issues, wants to be in the BEST friend category. Old school. Die van julle wat oud genoeg is om die term te verstaan, sal weet wat ek (en miskien jy) soek.
Selfstandig en iemand by wie ek veilig wil wees.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Spiritual

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
White
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
Advanced Degree
Profession:
Professional
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Robertson, Montagu, Bonnievale, Greyton, Worcester, Touwsrivier, Swellendam, Worcester Central, Avian Park, Bergsig, Esselenpark, Fairy Glen

Related Robertson Dating Profiles:

All Rights Reserved