Let's see!! :-), 65 - Sedgefield
Western Cape, South Africa
About Me:
Rustig, liefdevol, lief vir kamp, stap in die veld of langs die see, rondry, dans, musiek, hou van kosmaak/onthaal, ek is net so tuis in `n woonwa as in `n hotel!! My vriende ken my as eerlik opreg en lojaal..... lag altyd!!! het `n sin vir humor en geniet die lewe! Ek kan n pad stap saam met die regte persoon!! ek is`n een man vrou!! het geen bagasie nie, my 2 kinders is getroud en gelukkig.
Looking For:
Iemand om saam met my om `n vuurtjie te kuier goeie rooi wyn te geniet, die lewe n lied. Iemand wat my kan laat lag en nog die goeie in die lewe kan geniet, maar ook tog rustig by die huis kan verkeer! Moet ook lief wees vir die buitelewe, kamp stap rond ry ens...
Moet asb nie 10 jaar terug se foto opsit nie, en as jy nie `n foto op het nie moet my nie kontak nie asb ek wil graag sien met wie ek praat! dankie...:-)