JD350, 37 - Sedgefield
Western Cape, South Africa

About Me:
Hi eerstens is ek n christen wat glo in n lewendige God Wie se genade ek van afhanklik is. Tweedens is my kinders my lewe en my eerste prioriteit. X n enkellopende persoon van jaar oud, x geskei met kinders, ek woon en werk tans in Sedgefield maar x oorspronklik van Beaufort-Wes. X n baie nederige, eenvoudige plat op die aarde mens. Ek hou van die natuur en die buitelewe, dus die klein dinge ini lewe wat vi my saak maak. Ek kan baie gud met mense ori weg kom. X opsuk na n ordentlike dame met goeie waardes, vir eers net geselskap om te kyk of daar n moontlikheid kan wees vir enige iets ernstig. Ek hou vn n dame wat seker is oor haarself en wat weet wat sy yt die lewe yt soek. Ek verkies iemand met wie ek intellektueel kan kommunikeer en iemand wat volwassendheid het. Ek suk imand wat haarself respek en wat weet hoe om n man reg te behandel, ek gee nie om of jy kinders het nie. Ek verkies dames tussen die ouderdomme van tot jaar oud. Vertroue en eerlikheid is vir my die boustene van enige goeie verhouding. Ek suk n spesiale dame wat ambisie en visie ini lewe het, iemand wat my kan motiveer. Ek soek n dame saam met wie ek kan bid en iemand wat my kan ondersteun. As daar iemand is wat ernstig ori lewe is en wie opsoek is na n betroubare lewensmaat en sielsvennoot kan jy my whatsapp by . Laastens soek ek iemand vir wie sekuriteit en stabiliteit belangerik is, asook iemand wat hardwerkend en gedissiplineerd is. Ek gee nie om as jy rook of drink nie