Frank, 49 - St Helena Bay

Western Cape, South Africa

About Me:

Ek wil net een ding reguit kry vir my om persoonlik te raak op die Internet werk glad nie dit doen mens in mekaar se tenwoordigheid

My liefde vir die lewe is om die buite lewe te geniet wat God ons Vader vir ons gegee het en als daar in

Ek het regtug baie liefde om te gee ek hou baie daarvan om die persoon in my lewe te spoil hou daarvan om kos te maak ek's grieflik in die kombuis

Al wat ek soek in die lewe is iemand wat my sal lief he soos ek is en vir wie ek is en saam met my die Here onse Vader te kan bedien
Ek go daar in dat as jy jou huwelik in die Here se hande sit sal jy en jou huweliksmaat berge kan versit

Looking For:

A woman (35 - 40)

Sy moet openlik wees opreg en getrou wees sy moet nie probeer om iemand anders te wees nie sy moet ook kan meng met ander Anders moet sy net haar self wees ek wil niemand verander nie

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Truck Driver
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Langebaan, Saldanha, St Helena Bay, Velddrif, Vredenburg, Paternoster, Durbanville Central, Amanda Glen, Aurora, Brentwood Park
All Rights Reserved