Thats Me, 58 - Stellenbosch

Western Cape, South Africa

About Me:

Ek is netjies, ordentlik,eerlik,opreg. Hou nie van leuens,vloek en skellery,baklyery nie. Vat my soos ek is of los my. Ek hou van buitelewe. Musiek. Kamp. Dans. kosmaak.braai ag als wat lekker is om saam iemand te kan wees en al2 geniet dit. Ek hou ook nie van mans wat die fool speel nie wees net eerlik en opreg. Dit sal nice wees as hy selle belangstellings het as ek. En ek is maar baie reguit. Hou nie my mond as ek weet ek onskuldig of word vals beskuldig nie. Want ek is eerlik en opreg. Ja dis ek. Ek soek nie mans wat kanse vat noe. Hul moet eerlik en opreg ook wees. Vat my so of los my, klaar. Wat jy sien dis wat jy kry. So gebore so gelaat staan se die spreekwoord. Soek asb mans vriende in my omgewing.Ek soek ook nie mans vriende wat drugs of sulke goed gebruik nie. Jammer maar dis hoe ek voel. Kan sigarette rook en drankie geniet.

Looking For:

A guy (56 - 65)

Opreg eerbare netjiese manspersoon wat hou van buitelewe, braai,dans, musiek, kan rustig ook wees. Geen vloek en geskellerye. Vertroue. Watdie lewe saam met iemand kan en wil geniet. Mans persone wat vriendskap soek in my omgewing asb.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Other

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
150cm (4' 11.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Other

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bellville, Durbanville, Gordons Bay, Somerset West, Stellenbosch, Strand, Herold, Stellenbosch Central, Aanhou Wen, Anesta, Bo Dalsig
All Rights Reserved