JesseJames, 55 - Stellenbosch

Western Cape, South Africa

JesseJames was recently online

About Me:

Ek glo ek is n gentleman en weet hoe om n vrou bederf vir wie ek lief raak.Ek respekteer n vrou wat self respek het. Ek sien myself as n Baie romantiese man .Ek is eerlik en opreg en al het ek nie altyd n antwoord nie Sal ek luister as jy wil praat. Ek is verby baklei en strui en Sal jou eerder n drukkie gee as jy kwaad raak vir my. Elke vrou is uniek in haar eie manier, n man wat sensitief en passievol Sal dit raak sien en jou wardeur vir jou uniekheid.

Looking For:

A woman (30 - 54)

Diep, n vrou wat n intense konneksie met n man Kan deel, n vrou wat sag en vroulik is, sensueel en passievol is. Eerlik en opreg is.N vrou wat my vriendin metgesel en lover Sal wees as dinge sou uitwerk. Self respek en trots het. N vrou wat se oe tot in n man se hart kyk met n smile wat alles mooi in n man wakker maak. Ek weet jy is daar buite en ek weet op die regte tyd gaan jy op my pad Kom..........moenie bang wees om hello te se nie 😃 😊 ek byt nie .....nog nie 🤭

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
189cm (6' 2.4")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Self.employed

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bellville, Durbanville, Gordons Bay, Somerset West, Stellenbosch, Strand, Herold, Stellenbosch Central, Aanhou Wen, Anesta, Bo Dalsig
All Rights Reserved