Limited Edition, 61 - Stilbaai
Western Cape, South Africa
About Me:
Hi Dames,
Ek is so 3 jaar enkel en wil graag my rerige maatjie in hierdie lewe ontmoet. Die een wie my ook my liefie is, my siels genoot en waardeer wat ek vir haar doen deur te antwoord met die liefde wat sy vir my het.
Ek kan vreeslik baie mooi dinge hier skryf, maar dis geloofwaardig as jy al hierdie mooi dinge eerder self kom sien.
Ek sal die aardbol deurkruis vir haar, maar aan die einde van die dag moet hierdie liefie van my in my lewe inkom hier aan die kus in die Weskaap. Ek is reeds afgetree omdat ek baie hard gewerk het en dis nou die tyd in my lewe om bietjie te destress en my lewe te geniet. Ek gaan bly nie in Gauteng of enige ander provinsie in die land as die Weskaap nie vir die rede.
Ek vra beleefd om nie jou en my tyd te mors en my te kontak as bg n moontlike probleem is nie.
Looking For:
Sprankelende persoonlikheid en ek wil graag van jou glimlag hou
Vrien delik
Gev oel he vir ander mense en lief wees vir honde.
Nie te oorgewig of onder gewig nie.
Moet nie n man probeer manupileer nie
Ek moet aangetrokke wees teenoor jou. My fotos is vars, so jy moet ook aangetrokke teenoor my wees
Eerlik en opreg.
Gedeel het met jou verlede. As jy snaakse gedrag het as gevolg van jou verlede, asseblief moenie my antwoord as ek vir jou n boodskap stuur nie en moet ook asseblief nie met my probeer gesels nie.
Leef jou christen geloof. Los die bybel onder die arm en wys my hoe jy jou geloof uitleef soos ek.
Dis goed as jy afhanklik is, maar vertel my waarom wil jy n man in jou lewe he?