Butterfly, 41 - Stilbaai
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is n enkel ouer van twee pragtige seuns.as ek myself kortliks kan beskryf sjoe mm ek is bok vir sport,goeie sin vir homor,ek hou baje van diere,sport,die skone natuur en stap soms,ek is nie bja kieskeurig nie en mal daaroor om iets nuuts te probeer.als kom met tyd.ek hou van n dvd kyk en ja miskien movies maar di pla nie juis nie.eks ook glad nie geldgierig nie en lewe net vir die wat ek voomgee.ek luister graag en n sageaard'
Looking For:
Hoe stel ek dit sjoe ja nee uiterlike maak nie aan my saak nie dis gewoonlik die innerlike wat tel.uhmm al sy ja nea drink en rook pla my nie veel nie maar verkieslik nie my tipe nie..mut kan die kinders aanvaar soos sy eie.mut kan hou van die dinge waarvan ek hou en mens saam kan deel.mut chrislik voorkom en lojaal wees nes ek vir hom sal wees.mut n effense romantiese in hom het en my kan suprise waneer ek dit die minste verwag.en net jouself dis belangrik