Only Me5, 60 - Strand

Western Cape, South Africa

About Me:

Ek is n dood gewone mens. Geniet dit om te gesels, musiek luister, geniet n dvd en teater, 'live shows'. Lief om te kamp en die natuur, in die veld te stap en langs die strand. Is baie lief vir diere. Ek is eerlik, hou nie van leuns, ek is opreg, baie vriendelik, en spontaan. Het goeie morele waardes. Ek is getrou en baie toegewyd aan al my geliefdes en nog meer aan die spesiale persoon in my lewe. Ek is n een man vrou, hou van lag en lief vir dans. Lief vir kos maak, bak en ek braai graag.

Looking For:

A guy (49 - 62)

Ek is op soek na n eerlike opregte man wat eers op vriendskaplike basis kan wees. Iemand wat netjies is op homself, standvastig in sy beroep en leef wyse. Iemand wat n ordentlike goeie vrou kan wardeer.
Please note: I prefer Caucasian men only. It's my choice. If you don't like it, you know what to do.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Admin
Income:
Solvent

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Gordons Bay, Grabouw, Pringle Bay, Somerset West, Stellenbosch, Strand, Herold, Strand Central, Broadlands, Gants Plaza, Goedehoop
All Rights Reserved