Poeksie, 45 - Vanrhynsdorp
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is n baie plat persoon. Godvresend, ek's n mamma, geniet die buite lewe. Rook & drink glad nie. Het n gebrek( was in motor ongeluk). Hou van funny persone, kan ook raad gee indien daar gevra word. Ek geniet dit om krieket & rugby te kyk, ongelukkig kan ek nie swêm nie maar sal met my vriend(e) ñ dag langs die water geniet. Hou daarvan om ñ rustige aandjie tuis met my geliefdes te spandeer. My stokperdjies is eksperimenteer altyd iets nuut in die kombuis, baie Lief vir gesels. Altyd gewillig om ander se belange bo myne te stel. Respekteer mense ouer as ek as my medemens.
Looking For:
Hy moet ook van die buite lewe geniet. Geen kriminele rekords nie, moet ten minste van kinders hou. Bereid wees om saam met my die Here se naam groot te maak. Moenie bekommerd wees nie ek sal jou nie probeer verander nie just be yourself. My partner moet my sê wanneer hy nie gelukkig is met iets wat ek gesê of gedoen het op so ñ manier bou ons ons verhouding op ñ sterkband.