Semi-soet, 45 - Vredendal

Western Cape, South Africa

About Me:

Ek is 'n uitbundige ekstrovert wat hou van die lekker dinge in die lewe; interressante geselsskap, lekker kuiers, kerslig-etes, buitelug avonture, en natuurlik intieme geselsies met daai spesiale persoon terwyl ons lang ente stap op die strand! Ek het 'n warm persoonlikheid, 'n "mense mens"; vriendelik, opreg en behulpsaam. Ek het goeie waardes en veg vir dit waaraan ek glo. As jy my aan jou kant het is dit beslis 'n bonus want ek gee alles van myself, alhoewel die teenoorgestelde ook waar is.. In kort: ek is "happy-go-lucky" en sommer 'n klomp "fun"!

Looking For:

A guy (32 - 45)

'N Regte "gentleman" wat weet hoe om my te bederf en my aanvaar soos ek is, iemand wat my respekteer en my opreg is in sy bedoelings..

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
1
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Muscular
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Photographer
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Lamberts Bay, Vanrhynsdorp, Vredendal, Ebenhaezer, Leipoldtville, Nieuwoudtville, Paarl Central, Amstelhof, Bella Vista, Bertville
All Rights Reserved