snippieoptel, 67 - Wellington

Western Cape, South Africa

About Me:

Goeie dag almal. Ek is n mens soos enige ander mens ek kan baie hier skryf oor myself maar ek verkies om gekontak te word en geleer ken te word want n paar woorde hier kan nie n mens werklik beskryf nie sal dit help as ek se ek was n boer of n besproeiings tegnikus of dat ek in die konstrukies bedryf was (is ) en dat ek elke dag my eerlike stukkie werk verrug by n werkgewer wat my met respek behandel en sorg dat ek n dak oor my hoof het en kos op die tafel het om elke dag te kan eet

Looking For:

A woman (40 - 58)

Okay die selfde hier elke vrou is in persoon unik en spesiaal al het die lewe ook watter draai geloop met haar verskoon wat ek nou gaan se maar dis die waarheid (net soos vrouens unik is is al ons mans ook unik op ons eie manier)dit gese wat ek soek in my lewe is n vrou wat hou van (in n goeie sin bedoel ) uitdagings maar soms intresant n vrou wat die goeie maar ook die seer saam met my wil aanpak en deurvoer in ruil daarvoor sal sy weet dat ek hare is en tot die eind toe by haar sal staan ek wil net byvoeg eerlikheid en respek loop vir my hand aan hand

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me)
No of children:
1
Home Language:
Afrikaans

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
183cm (6' 0.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
besproeiings tegnikus
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Franschhoek, Malmesbury, Paarl, Wellington, Wolsley, Riebeeck Kasteel, Rawsonville, Paarl Central, Amstelhof, Bella Vista, Bertville
All Rights Reserved