Bertus4, 57 - Worcester

Western Cape, South Africa

About Me:

Wel die is altyd moeilik voel soos n veiling wa jy jouself opfeil ma dis dam nie die geval nie ek is opsoek na iemand wat rustig is met n simpel lag kant wat weet hoe om te lag en buite lewe geniet da soveel meer as sit en tv kyk so kom ons leer mekaar ken en geniet lewe saam as jy lewe wil geniet en nie hartseer en trane wil he nie kom ons gesels en kyk wat gebeur
Ek is nie ryk nie ma is skatryk aan liefde
Ek ry nie n sportklar nie ma sal my fiets se wiele pap ry agrer jou aan

Looking For:

A woman (30 - 55)

Ek soek n gewone vrou wat n gewone man soek iemand wat ha sal lief he en ha op die hande dra as jy daai vrou is wat davan hou as jou man jou help inni huis en om die huis en wat lief is vi uitdagings en nog regtig lus is om goed saam te doen oppi strand stap hi by ons inni berge stap fiets ry ens ens dan kom ons gesels en kyk wat gebeur

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, German, Russian, Spanish

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
186cm (6' 1.2")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Service manager
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Worcester, Ceres, Wolsley, Villiersdorp, Franschhoek, Wellington, Robertson, Worcester Central, Avian Park, Bergsig, Esselenpark, Fairy Glen

Related Worcester Dating Profiles:

All Rights Reserved