vossie, 44 - Worcester

Western Cape, South Africa

About Me:

Hello daar, sjoe om iets oor jouself te skryf is nogal moeilik voel soos n os op die vandiesie waar begin n mens,
Eks die ou van langsaan met ou familie waardes en respek vir jou mede mens geniet die rustige kant van die kewe jy sal my nie in kroe vang uithang nie my familie en vriende speel n belangrike rol in my lewe en ek hou van rond ry nuwe plekke en mense ontmoet of net tuis tewees met n goeie dvd en geselskap.
As jy tyd geneem het om my ad te lees dankie en as jy ietsie meer wil weet stuur n boodskap en ek vertel jou wat jy wil weet eerlikheid en opregteid is hoog aan my mens wees lysie geskryf.
Vossie_78 at yahoo .com

Looking For:

A woman (24 - 33)

Eks opsoek na iemand wat my aanvaar soos ek is wat die lewe geniet en hou van rond loop of net n rustige naweek tuis kan geniet, iemand wat familie en vriende hoog plaas want sonder hulle kan die lewe sober word maar belangrik sy moet net haar self wees en haar self aanvaar en tyd sal leer vir aanpasbaarheid en waar die skoenlappers is.
Vossie_78 at yahoo .com

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
197cm (6' 5.6")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
admin clerk
Income:
Struggling

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Ceres, Franschhoek, Villiersdorp, Wolsley, Worcester, Rawsonville, Worcester Central, Avian Park, Bergsig, Esselenpark
All Rights Reserved