Juan007, 40 - Boksburg
Gauteng, South Africa
About Me:
God kom altyd eerste in enige situasie. Ek is openminded en geniet die die klein goed in die lewe. Ek het n hoe rang in karate en hou daarvan om fiks te wees. Die buite lewe pas my beter as n wat n kamer doen. Ek word bitter min kwaad want dis vir my n beter uitdaaging om die probleem op te los en iets daaruit te leer.
Looking For:
Ek sal laaik as my girl n positiewe kan wees. Ek sny automaties uit waneer mense teveel praat so n babble bekkie sal nie aanvaar word nie. Sy moet na haarself kan kyk en sarkasme goed kan hanteer. n Lyf maak nie n persoon mooi nie (alhoewel ek sekere tastes het) maar n persoonlikheid tel baie.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
174cm (5' 8.5")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Alberton,
Benoni,
Boksburg,
Brakpan,
Germiston,
Kempton Park,
Vosloorus,
Anderbolt, Atlasville, Bardene, Bartletts