Gurtsie64, 75 - Boksburg

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is vriendelik, romanties, baie lief vir God, kannie sonder hom lewe. Hy is my Alfa en Omega, rook nie, drink nie en baie onafhanklik. Self onderhoudend, my eie vervoer, is baie gesteld op netheid en glo n vrou moet netjies wees en na haar self kyk. Ek is baie eerlik en opreg, hou nie van leuns nie, slaap nie rond nie en as ek n maat het is dit vir altyd. Ek is n liefdevolle persoon en het baie liefde om te gee. Ek het WhatsApp en BBM.

Looking For:

A guy (58 - 67)

Hy moet eerlik en opreg wees. Self onderhoudend wees. Hy moet romanties, vriendelik, christelik en verkieslik nie rook nie maar kan drank matig gebruik. Ek is op WhatsApp.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (not living with me)
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
162cm (5' 3.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Pensioner
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alberton, Benoni, Boksburg, Brakpan, Germiston, Kempton Park, Vosloorus, Anderbolt, Atlasville, Bardene, Bartletts

Related Boksburg Dating Profiles:

All Rights Reserved