bekkie7, 52 - Boksburg
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is 'n vriendelike mens wat hou van grappies maak. Ek is 'n christen vrou met waardes. Vir ontspanning geniet ek die buite lewe, braai en kamp. Tuisbly met 'n dvd is vir my net so lekker. Ek het nie tyd vir speletjies en "one night stands" nie. Ek weet wat ek in die lewe wil he. Ek werk en studeer en wil graag jou ondersteuning he.
Looking For:
'n Gawe en eerlike man. Iemand wat opreg is en n christen. Ek hou nie van nors mense nie. Hy moet 'n sin vir humor he. Ons moet saam kan lag en ook ernstig wees. Iemand wat my hand sal vashou in publiek en my met respek sal behandel! Vanselfsprekend sal hy dieselfde van my ontvang. Hy moet lief wees vir kinders.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
160cm (5' 3.0")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Red
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Credit analyst
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Alberton,
Benoni,
Boksburg,
Brakpan,
Germiston,
Kempton Park,
Vosloorus,
Anderbolt, Atlasville, Bardene, Bartletts