Dalknet, 55 - Boksburg

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is n standvastige man met goeie waardes wat my lewe aan my familie gewy het en dus noudat ek enkel is het ek nie baie vriende en kanse om iemand van dieselfde kaliber/ waardes te ontmoet nie. Ek doen nie die "club" ding nie en geleenthede is dus beperk. Ek is baie onafhanklik en is nie desperaat vir n lewensmaat nie maar sou graag iemand spesial in my lewe wou he.

Looking For:

A woman (30 - 50)

Sy moet n goeie dame wees wat eerlik en opreg is. Sy moet met my kan gesels en eerlik wees. Sy moet goeie waardes en norme he en uitleef. Sy moet my sien as n vriend en my vertrou en glo in die goedheid in my. Natuurlik moet daar n fisiese attraksie ook wees. Opregte kommunikasie is baie belangrik. Die persoon moet my nie "nodig" he nie maar moet eerder by my "wil" wees. Verkieslik iemand wat selfversorgend is met n goeie selfbeeld en wat tevrede is met wie en wat sy is.
Fisiese versorging en netheid op haarself is ook baie belangrik aangesien ek dieselfde doen. Oneerlikheid, verneukery en wantroue is nie onderhandelbaar nie want ek is bereid om dit te gee en verdien dus dieselfde.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
English
Other Language(s):
Afrikaans

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
Advanced Degree
Profession:
Boss
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alberton, Benoni, Boksburg, Brakpan, Germiston, Kempton Park, Vosloorus, Anderbolt, Atlasville, Bardene, Bartletts

Related Boksburg Dating Profiles:

All Rights Reserved