Smiley68, 45 - Boksburg
Gauteng, South Africa
About Me:
Hallo,ek is enkel.Ek hou van braai en kuier saam vriende en familie. Ek is nie meer n groot joller nie,sal eerder by die huis braai en kuier,hou van movies kyk Ek hou van die buite lewe My star sign is Scorpio.Ek is n baie sexual ,sensual en passionate Scorpio en hou daar van om te explore en nuwe dinge teprobeer. Is baie openminded hehe :) ........as jy meer wil weet dan weet jy wat om tedoen ;)
We've got one life, no practice runs. Make the most of every moment, and say the things that need to be said. Life's not worth having any regrets.....
Looking For:
Ek is opsoek na iemand wat eerlik,opreg en spontaan is,iemand wat die lewe saam my kan geniet sonder enige bakleiery,iemand wat my sal aanvaar soos ek is "what us see is what you get" ek soek graag iemand weet wat hulle soek in n partner,n liefdevolle persoon. Iemand wat hou van kuier en braai saam familie en vriende,maar mees belangrik familie. Ek soek iemand wat my kind sal aanvaar en hom soos haar eie kind sal behandel en dan moet daai persoon ook darem baie sexual en sentual wees soos myself en my eerste plaas voor enigiemand anders in haar lewe. Ek hou nie van oor gewig vrouens nie(nothing personal,just my preferrence,not my cup of tea). Ek hou van n vrou wat mooi na haarself kyk en mooi fingers,naels en tone het,dit altyd eerste ding waarna ek kyk aan n vrou,ek soek n vrou wat na my sal kyk en my sal opbou en altyd by my sal staan 100% en my sal lief he toton eendag saam oud word.