lady Jane2, 59 - Boksburg
Gauteng, South Africa
About Me:
Waarna soek mense in vandag se lewe. Ek is nie hier vir n one night stand nie maar om my verlore sielsgenoot te vind. Ek is sag geaard en opreg. Ek is eerlik en soek ook na eerlikheid in n partner. Ek sien my Christenskap as baie belangrik in my lewe en dit is nie onderhandelbaar nie. Ek is n familie mens en geniet kuiertjies saam die kinders en ander familie. Ek is n born giver. Hou daarvan om die liefde van my lewe te bederf. Ek soek nie net n lewensmaat nie maar ook n beste vriend en n Gods man wat die hoof van die huis kan wees soos wat Christus die hoof van die gemeente is. Ek is baie kreatief en op my gelukkigste met n verfkwas en verf in die hand. Ek hou daarvan om dinge saam te doen en belàngstelling in mekaar se stokperdjies te deel.Die lewe is n lied en wil dit graag met iemand spesiaal deel. Wie Weet dalk is die iemand spesiaal net Hier op die group. O ja en net so terloops ek is eg AFRIKAANS , en ek doen nie die oor die kleur grens ding nie. Please keep this in mind before you contact me.
Looking For:
Eerlik Opreg en n ware Christen , sag geaard, met n goeie sin vir humor. God eerste stel in sy lewe en vrou kan respekteer en waardeer. Vir my gaan dit nie oor looks nie want beauty is only skin deep. Die mooi moet van binne wees. As ek jou prinses is gaan jy verseker my prins wees. Verseker ook opsoek is na baie liefde en baie liefde het om te deel. Moet ook n oog he vir kunswerk. En my kreatiewe kant ook kan respekteer en waardeer. As jy n one night stand soek is jy by die verkeerde dame.