lee342, 59 - Boksburg
Gauteng, South Africa
About Me:
Stil rustige mens met n kreatiewe kant. Lank genoeg allen en tyd om aan te beweeg in my lewe. Ek stap n reguit pad met die Here en wil dit graag deel met daardie een spesiale persoon in my lewe. Ek doen crafts, hou van krale werk. Koek bak, spyseniering en reel kinder partytjies. Hopeless romantic case. Ek love romantiese oomblikke en aande saam. Kom ons wees eerlik wie hou nie daarvan nie...... ek love dit om die teddie beer in my lewe te bederf. As jy dink jy kan daardie teddy wees kom ons gesels, dalk oor n koppie koffie en besluit dan.
Looking For:
SLEGS BLANKE MANS. MOENIE JOU TYD MORS AS JY NIE BLANK IS NIE WANT EK BLOK JOU DADELIK. Ek is opsoek na n ware en opregte man met Christelike waardes. Geen sex talk nie, as dit jou idee van fun is scroll verby my. Hy moet die Here dien soos wat van ons verwag word. Hy moet die hoof van n huis wees soos God bepaal het. Geen roker of drinker. Maak my jou prinses en ander sal jaloers wees op my prins. Soek iemand wat romanties is en n oog en liefde het vir craft werk en ook my passie met my kan deel soos wat ek dan ook sy hobbies sal respekteer en deel.