10 - Niekie, 54 - Boksburg

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is hier want ek kan nie sien hoe ek alleen oud kan word nie, ek is 53 jaar oud en het my vroutjie van 29 jaar verloor aan n hart aanval. Ek baie skaam en maak nie maklik vriende nie. Ek nou ook nie te handsome nie en ek is n baie sag geaarde persoon wat daarvan hou om mense om my gelukkig te maak of te sien. Ek kan party keer ongeduldig wees veral in rye en verkeer. Ek hou van lekker kos maak en buite lewe. En is baie lief vir diere katte en veral honde.

Looking For:

A woman (38 - 60)

Ek will graag iemand ontmoet wat verkieslik Afrikaans is en wat van die buite lewe hou soos Kamp en daarvan hou om in warm water swembaddens te ontspan en of rustig om n Kamp vuur te sit met n koffie en wild besigtig. Verder moet die persoon van boot ry ook hou en om op die dam ook te kan ontspan. En belangrikste die persoon moet gemaklik wees om my passie v kerk en gereeld kerk by te woon bo al bg en baie lief wees vir Jesus.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
171cm (5' 7.3")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Other

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Storeman/Pensioner
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alberton, Benoni, Boksburg, Brakpan, Germiston, Kempton Park, Vosloorus, Anderbolt, Atlasville, Bardene, Bartletts
All Rights Reserved