Poplap3, 42 - Brakpan
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is ń vriendelike mens met ń goeie sin vir humor. ek hou daarvan om mense se siele uit te trek. Wat is die lewe sonder lag? Eks hardwerkend en soek ń maaitjie wat lekker kan gesels..en dalk later met ń oog op "ietsie"meer..
Ek kan kos maak, wasgoed was en huisskoon maak MAAR is niemand se vloerlap nie.
Ek is lief vir my pappa Vader ek stel Hom eerste in my lewe.
Ek soek NIE ń man wat nie eers respek vir homself het nie, Geen kansvatters nie!!! GEEN VUIL UILE- GEEN Liegbekke en Grootpraters nie en ook nie getroud is nie, ek het my eie blou oê jou vrou hoef nie dit te kom inkleur vir my nie!!! En ASB moenie vir my kaal fotos stuur of lelike aanmerking s/voorstel le stuur nie..Eks nie "eng/kloosterkoek" nie maar het respek vir myself!!!
Looking For:
Ń Ordentlike maaitjie wat lief is vir homself,God en vir my. Wat my aanvaar vir wie en wat ek is...
Wat my nie sal lieg en bedrieg oop en eerlik sal wees..