billy2, 59 - Brakpan
Gauteng, South Africa

About Me:
Ek is n baie maklike mens om saam te wees. Ek werk baie hard en stel goals op en hou nie van verloor. As dit kom by die vrou in my lewe is dit eenvoudig jy sal bederf word jy sal geliefd word en jy sal baie min n dull oomblik beleef.
Ek hou van lag en gelukkig wees. Ek rook en drink glad nie hou van netheid en orde. Kalm persoon maar kan nie leuenaars en cheaters hanteer nie. Ek is al 15 Jr alleen en bid graag vir die regte vrou om my lewe te vervul. Hou van meeste goed in die lewe.
Looking For:
Ek soek na n dame wat my Kan laat lag en my trane afvee indien daar sal wees. Ek lewe voluit en vinnig. Ek is baie spesefiek in wie in my lewe kom en is nie desperaat nie. Jy moet jouself kan versorg. Kook graag saam en hou daarvan om goed saam te doen ek gaan nie na pubs en sulke plekke nie en wil ook nie graag iemand ontmoet wat uithang in sulke plekke.