Sonja11, 63 - Centurion
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is borrelende persoon. Lief v buite lewe en ja..ek kan visvang ook!! Lief v dans, kosmaak en net rustig wees ook. Beste kompliment nog ooit was van my personeel: as jy die vertrek in loop, begin dit lewe!! Ag vadertjie tog en ek sal seker maar v die Bulle moet begin skree. Ek lief rugby
Looking For:
Ek wil graag iemand ontmoet wat omgee vir wie ek is en vir wat ek is en soos ek is. Jy moet God ken, want dan is ek in veilige hande. Jy moet weet hoe om met n vrou te werk. Romanties en omgee. Jy moet hou van buite lewe, dans, braai, visvang en sommer net aandjie stil voor n kaggel. Dan is jy my tipe mens
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
174cm (5' 8.5")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
medical field
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Centurion,
Olifantsfontein,
Pretoria,
Sandton,
Tembisa,
Rooihuiskraal, Eldoraigne, Wierdapark, Centurion Golf Estate