chappies, 66 - Heidelberg (G)

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is nie hier vir grappies nie. Ek maak ook nie ñ moordkuil van my hart nie ek wil ñ lewensmaat hê en het balans nodig in my lewe. Familie is belangrik. Ek kom nie in klubs en hou nie van dans nie en is nie ñ joller nie en is nie ñ stoep sitter nie. Lief om shows en feeste te besigtig Lief vir diere. Hou van goeie koffie, kaaskoek, braaivleis, uiteet, musiek mooi moters en waardeur goeie kuns. Staalwerk kuns lê na aan my hart en ek geniet die natuurskoon.Sport: rugby, pad fiets resies, atletiek motersport, watersport. Ek is Godsvresend en gelowig. Het goeie waardes Respek en liefde is vir my belangrik wees gerus ek is ordentlik en ken my plek. Ek wil dinge saam met my lewensmaat doen en is nie ñ kansvater, bedrieër of leënaer nie en my woord is my eer en ek het trots. Ek het geen bagasie nie l.w.

Looking For:

A woman (50 - 58)

Sy moet ñ interresante geselskap kan voer. Ek wil dame se persoonlikheid nie verander nie. Sy moet respektabel ordentlik jonk van gees opreg wees wat weet wat sy van die lewe verwag en kan aanpas by alle omstandighede. My aanvaar net soos ek is en nie probeer verander nie.. Ander se waardes respekteur trots op haarself vir wie sy is, nie baklei, vloek, skree of leuns vertel nie. Netheid is vir my belangrik en dame moet dieselfde belangstellings as ek hê. Gristelike waardes hê . L.W GEEN TATOES NIE A.S.B. DIT WERK NIE VIR MY NIE. Attention : I WILL GET MY CUP OF TEA.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, Other

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Technical
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Brakpan, Heidelberg (G), Katlehong, Nigel, Springs, Thokoza, Vosloorus, Nigel Central, Alra Park, Blue Valley, Bluegum View

Related Heidelberg (G) Dating Profiles:

All Rights Reserved