LimitedEdition, 56 - Heidelberg (G)
Gauteng, South Africa
About Me:
Hi.. Eks afrikaans sprekend..ni lank en maer nie.. Eks 1,65m..biki chubby..(L tl)..rooik op..groen bruin oe.. Ek maak graag vriende en gesels graag..ek weet wat ek in di lewe wil he en is self onderhoudend.. Hou van lag en n sports..Bja bja reguit mens..Mans en Vrouens welkom om te gesels.. En ek antw ni vrae oor my seks lewe ni.. Dis privaat en hoort tussen 2 spesiale mense.. Eks ni n klooster ni mar darm nog so klein biki ordentlik.. Wil j nog weet?.. Vra gerus.. Belowe ek byt nie..
Looking For:
Opsoek na aangename netjiese mense.. Wat nog kan lag en gesels.. Respek het vir n vrou.. Iemand met wie n mens gemaklik mee kan voel..wat lief is vir di natuur en als.. Kortliks... n oop gemaklike mens sonder TE veel issues wat ook glo mens leef net een maal so mens moet tenvolle leef