Boeremeisie, 39 - Nigel
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is n plat op die aarde persoon, gee om vir ander mense en help graag waar ek kan. Ek werk van die huis af en soek altyd nuwe goed om te doem. Ek verkoop perde en is n admin assistant vir n embroidery masjien besigheid. Ek hou van Perdry en train hulle ook so af en toe. Ek is n boere meisie deur en deur, hou van plaas lewe en buite werk. Diere en Natuur is my alles.
Looking For:
Ek is opsoek na n man wat vir hom self werk, besig is en inisiatief in die dag kan le. moet verkieslik perdy en van die natuur hou. Moet n christen wees.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Admin Assistant, Broker, Webmaster
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Benoni,
Brakpan,
Heidelberg (G),
Nigel,
Springs,
Vosloorus,
Nigel Central, Alra Park, Blue Valley, Bluegum View