Simon61, 34 - Nigel

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek bly en werk op 'n plaas. Is baie lief vir wat ek doen en sal nie sommer iets anders doen nie. Ek hou van die buite lewe so ek ek jag en gaan vang vis gereeld, maar hou net so baie van goeie geselskap met 'n dvd. Ek hou van lekker eet maar is nie lief vir groente nie. Rugby en braai is beslis 'n moet elke Saterdag!! :)

Looking For:

A woman (18 - 24)

Ek is opsoek na iemand wat net so lief is vir die natuur en buite lewe soos ek, aktief en baie energie is nooit 'n slegte ding nie :) Wil graag iemand he wat saam my op naweke sal kan weg gaan. Plaas raak partykeer baie alleen so 'n groot ding is ons moet lekker saam kan gesels en sinvolle gesprekke met mekaar kan voer. Moet mooi na haarself kyk en netjies wees. Eerlikheid en lojaliteit is vir my baie belangrik. Ennnn die mooiste grimering wat 'n meisie kan dra is 'n glimlag... Soo smile :)

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Farming
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Benoni, Boksburg, Brakpan, Heidelberg (G), Nigel, Springs, Vosloorus, Nigel Central, Alra Park, Blue Valley, Bluegum View

Related Nigel Dating Profiles:

All Rights Reserved