True Love, 45 - Nigel

Gauteng, South Africa

True Love was recently online

About Me:

Waar begin ek. Ek is ń liefdevolle mens wat baie van die buite lewe (kamp, ens.) hou. Ek is mal oor dans. Respek en eerlikheid vir jou soulmate speel vir my ń belangrike rol in ń verhouding. Op soek na ware liefde. Ek weet ek is nie ń oil painting (mooi vrou) nie, maar dit is die innerlike wat tel en nie die uiterlike nie...My meenning. Ek het ń 17 jarige meisiekind. Sy is my lewe. Ek is easy come easy go. Kommunikasie in ń verhouding is ook baie belangrik vir my. Een van my hobbie is om saam my pa vis te vang, al is dit net vir die fun. Dit is baie om myself op papier te beskryf. What you see is what you get. Ek glo in om mekaar te ontmoet en face to face te gesêls en mekaar van daaraf beter te leer ken

Looking For:

A guy (45 - 60)

ń liefdevolle, eerlike, opregte man. Daarvan hou om saam familie en vriende te kuier. ñ Romantiese man is altyd ń bonus. Dit is die gedagte aan sy effort wat tel. Hy moet daarvan hou om my vir ń dans te vat. Aangesien ek mal is om te dans.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me)
No of children:
1
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Body Type:
Average
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Gemeente Bestuurderes by NG Nigel-Oos Gemeente
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Nigel, Heidelberg (G), Springs, Brakpan, Vosloorus, Benoni, Boksburg, Nigel Central, Alra Park, Blue Valley, Bluegum View, Bothas Geluk

Related Nigel Dating Profiles:

All Rights Reserved