sielsoeker53, 64 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek hou onthaal, hou van mense om my. het baie liefde en aandag om te gee vir een spesiale mens. Het April verhuis van KZN na pretoria. nuut in GAuteng. ek is n eerlike en opregte mens, behandel mense met respek. gek oor Afrikaanse musiek. hou van buite lewe. ek is nie n Mall kruiper nie. ek sal nie jou hart breek nie so moenie met myne kom speel nie. het seergekry, opgestaan en is weer reg om iemand te leer ken vir wie ek kan vertrou. ek is n plat op die aarde mens met geen geite. what yu see is whAt you get. ek is trots op myself en dit wat ek al bereik het in die lewe. soos alles moet n mens mekaar leer ken. ek is nie hier om jou te judge nie. Vriendskap vereers sal baie gaaf wees. baie lief vir vas dans. ek's n ekstrovert, outgoing' mal vriendelike mens.

Looking For:

A guy (50 - 60)

ek soek iemand wat my weer spesiaal sal laat voel. ek soek n vriend n maaitjie. iemand wat die lewe saam met my kan geniet. iemand wat saam my kan lag en somtyds ook kan ernstig wees. ek soek geen kansvaters nie asb. Soek opregte persoon wat nie games speel nie. net blankes asb.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Personal Assistant
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Cullinan, Kempton Park, Mamelodi, Olifantsfontein, Pretoria, Tembisa, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved