Septuagint, 44 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is n rustige maar nie gevrek, vol ambiesie en lus vir die lewe tipe ou. Ek hou van die buite lug en buite aktiewieteite my verhouding met die Here is vir my baie belangrik. Ek woon op n plot net buite Pretoria en hou daar van om met my hande te werk. Die storie dat jy iets omtrend jou self moet skryf laat my soos n skou perd voel (defenetief nie een van my goeie eienskape nie). Ek sal daar van hou om iemand te ontmoet om my lewe mee te deel.

Looking For:

A woman (25 - 34)

Ek sal graag iemant wil ontmoet wat n sterk warde systeem het en ook n goeie persoonlikheid het. Sy moet ook n verhouding met die Here he.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
186cm (6' 1.2")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Self employed
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Ga Rankuwa, Mabopane, Mamelodi, Olifantsfontein, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved