VatMyHart, 40 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is reg vir JOU, waar jy ookal mag wees. Tyd het n paar draaie met my geloop, my voorberei vir wat nou mag kom. Ek vat die lewe dag vir dag. Ek is n groot honde liefhebber. Ek is n musikant, so musiek is n groot deel van my lewe. Ek dans baie graag. Eks eerlik en opreg, het maar my dingetjies soos almal maar het. Het baie TLC om te gee, met die hoop om dit terug te ontvang.
Looking For:
Hush hush Maria. Gee my n kans om jou gelukkig te maak. Ek weet ek kan. Ek soek iemand wat my gaan vat nes ek is. Sy moet my nie probeer verander ni. Ek kan commit. Ek sal haar respekteer as sy dieselfde kan en gaan doen. Ek soek ook maar soos enige ander man iemand om lief te he met als wat ek is. Ek het baie om te gee en ek is een in my soort. Gee vir my, en ek gee terug bo verwagting. Gee 100% en jy kry 200% terug met nog bietjie rente. Wees jouself, en pas my hart op, ek kan dieselfde doen.