FPienaar, 38 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Good looking guy with a good heart. Honest and reliable. Likes the outdoors, hunting, fishing etc. Loves music and sports. Fun and open minded.

Ek het die goeie en slegte van die lewe al gesien en jy moet bereid wees om my te aanvaar soos ek is en nie als ernstig opvat nie. Die lewe is kort so ek het nie tyd vir gemors en issues nie.

Looking For:

A woman (18 - 35)

Honest, faithful, well groomed good looking lady with a soft personality, good heart and open to fun and open to talk and meet up.

Sonder issues en gemaklik met als, ek hou van goeie opregte dames sonder fieterjasies en preetsheid, die lewe is te kort daarvoor. Wel goed opgevoed en styl maar nie bang vir avontuur en hande vuil maak nie.

Wil nie 'n meisie groot maak en sit met kinderlikheid nie, jy moet selfstandig en volwasse wees en as dit so uitwerk dat dinge uitwerk sal ek doen wat van 'n man verwag word maar so moet jy ook gemaklik by my kan inpas en doen wat van 'n vrou verwag word......nee nie kaalvoet, swanger voor die stoof nie maar reg langs my waar jy my beste vriend, my lewensmaat en eweknie kan wees met al die verandwoordelikhede wat daarmee saam gaan.....ja jy gaan moet toelaat dat ek aan jou vat sonder om my weg te stoot omdat jou naeltjies nou net gedoen is.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
1
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
189cm (6' 2.4")
Body Type:
Muscular
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Work at self
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Cullinan, Ga Rankuwa, Mamelodi, Olifantsfontein, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved