Marius362, 40 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek weet regtig nie wat alles om hier te se nie.... Ek is n Bitter eerlikke mens wat , soms vreemd aangekyk word a.g.v my eerlikheid, maar dit is wie ek is... ek is n familie mens en glo sterk in familie verhoudings. Die buite lewe, die bos, die See alles van die natuur is vir my lekker, hou daarvan om onbeplande "Road trips" te vat en net die lewe te geniet... ek weet wat ek soek in my lewe en in my potensiele pasmaat. Leer my ken -
Looking For:
Ek soek iemand wat intelegente gesleskap kan Voer, iemand saam met wie ek kan lag oor die lewe, die goed en Sleg daarvan. ek het n "sense of humor" en sal daarvan hou om iemand te ontmoet wat dieselfde is... ek stel nie belang in leeuns en draai stories nie, wees jouslef, wees eerlik en opreg.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have (living with me sometimes)
No of children:
1
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
196cm (6' 5.2")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Manager
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Centurion,
Cullinan,
Ga Rankuwa,
Mabopane,
Mamelodi,
Pretoria,
Soshanguve,
Montana, The Willows, Colbyn, Riviera