MR.GARFIELD, 46 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is eerlik op reg.Hou van kuier saam famielie en friende.Respekteer almal om my.Ek hou van fliek en dans en sport en braai.Ek het n sagte hart so ek help waar ek kan.Ek is n baie maklike mens om oor die weg te kom.In n verhouding gee ek my als en loop die regte paadjie.Ek glo in die Vader daar bo.Met my bestaan da ni iets soos cheat ni.Ek sien dit as 2 mense saam is,is dit als wat tel en moet hul mekaar bystaan deur moeilike en wonderlike tye.

Looking For:

A woman (18 - 35)

Sy moet sag en liefde vol wees.Moet n bok vir sport wees en dinge saam my kan doen.Lief wees vir diere.van braai en kuier saam famielie geniet.Moet my kan aan vaar soos ek is en sien die goeie mens binne my

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
156cm (5' 1.4")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
health and safty
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Ga Rankuwa, Hartbeespoort, Mabopane, Mamelodi, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved