Spittie, 50 - Pretoria

Gauteng, South Africa

Spittie was recently online

About Me:

Hallo, ek is Danie – 50, van Pretoria. Ek is al 6 jaar geskei en het 3 seuns (twee is al uit die huis, en een bly by sy ma). Ek’s ‘n sagte mens wat omgee en eerlik is. Werk in retail, hou van musiek, TV-reekse en cosy winteraande. Ek’s gemaklik in Afrikaans of Engels. Ek soek nie drama nie – net egte geselskap en goeie mense.

Looking For:

A woman (37 - 48)

Ek wil graag iemand ontmoet wat saggeaard is, vriendelik, en met ‘n goeie hart. Iemand wat omgee vir haarself – nie perfek nie, maar net trots op haar voorkoms en hoe sy haarself dra. Ek hou van ‘n vrou wat eerlik is, gemaklik in haar eie vel, en wat lekker kan gesels – oor die lewe, drome of net stil saam wees. Sy hoef nie ‘n model te wees nie – ‘n mooi gees maak vir my alles.

Info:

Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
188cm (6' 2.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Bald
Eye Colour:
Other

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Cullinan, Ga Rankuwa, Mabopane, Mamelodi, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved