limo4, 36 - Pretoria
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is al n geruime tyd enkellopend,en ek moet herken dit is met tye baie pret, maar saans as ek gaan slaap voel dit vir my of iets kort en ek het net weer besef; daar is niks beter as liefde nie. Ek is n baie besige persoon,maak altyd tyd vir familie en vriende .Ek geniet die natuur en als wat daarmee saamgaan.Ek is opsoek na daardie spesiale dame wat my lewe kan heelmaak.
Looking For:
Ek is darem nie vol nonsens nie,sou net graag n dame wil ontmoet met ambisie en passie en sy moet vol liefde wees vir haar medemens , familie en sommer als wat reg en goed is in die lewe. Om te hou van die natuur en kamp sal beslis n bonus wees.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Muscular
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
Advanced Degree
Profession:
Aircon technician
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Centurion,
Cullinan,
Ga Rankuwa,
Mamelodi,
Olifantsfontein,
Pretoria,
Soshanguve,
Montana, The Willows, Colbyn, Riviera