HEARTONFIRE, 53 - Pretoria

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is 'n baie rustige mens,word nie sommer kwaad nie,is baie vriendelik,ek hou daarvan om kos te maak vir my maat,koffie in die bed met ontbyt,tap graag badwater in vir my maat met badolie of badskuim in,ek hou van romantiese aande en kyk na die sterre,ek het 'n baie sagte hart maar moet dit nie misbruik nie! Ek help graag waar ek kan!

Looking For:

A woman (35 - 45)

My maat moet die volgende wees: Die vrou moet 'n mooi persoonlikheid he,sag geaard,goeie maniere,'n kind van God,opregte hart,eerlikheid is 'n vereisde,moenie dinge vir my weg steek nie want ek gaan dit uitvind,wees reguit en openlik,skoon en netjies op haar self,weet hoe om 'n man te bederf,moet hou van diere,flie k,musiek,k araoke,nat uur,visvan g,dans en romanties,as jy dit het is ons 'n "MATCH" Los die verlede....en maak 'n nuwe begin!

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
FOTOGRAFIE en GEWAPENDE REAKSIE
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Ga Rankuwa, Mabopane, Mamelodi, Olifantsfontein, Pretoria, Soshanguve, Montana, The Willows, Colbyn, Riviera

Related Pretoria Dating Profiles:

All Rights Reserved