MR_F4NT4ST1C, 37 - Sandton

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is van kleins af geleer - "JY DRA N VROU OP DIE HANDE".
Jy beskerm haar, luister na haar wanneer sy iemand benodig om mee te gesels, jy kom op vir haar en troos haar wanneer sy sleg voel. Maar die mees belangrikste is - "JY IS HAAR BESTE VRIEND"

Ek is n groot kind van die Here en leef dit uit deur eerlikheid, opregtheid, verantwoordelik, respekvol en hardwerkend te wees.

Hoewel ek baie hardwerkend is in my loopbaan (sonder harde werk kom mens nerens in die lewe nie) is familie tyd ook vir my baie belangrik.

In my af tyd geniet ek die buitelug en spandeer ook kosbare tyd saam familie en vriende.

Looking For:

A woman (23 - 30)

Ek is opsoek na iemand wat saam my die klein, ongeteerde lewenspad kan stap. Ek is opsoek na "MY BESTE VRIEND"

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, Setswana

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
187cm (6' 1.6")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
Advanced Degree
Profession:
Solutions Architect
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alexandra, Johannesburg, Lanseria, Randburg, Sandton, Tembisa, Morningside, Sandown, Sandhurst, Bryanston

Related Sandton Dating Profiles:

All Rights Reserved