Max107, 46 - Springs
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is n plat op die aarde man wat hou van om vis te vang rugby speel en kyk krieket speel en kyk hou daarvan om golf te speel hou daarvan om te gaan kamp om te braai en om net tyd saam iemand liefde vol te kan spandeer is baie lief vir kinders en my kind is my als
Looking For:
Ouderdom is net n nomer ek soek n eerlike en opregte dame kinders pla my nie ek het een van my eie elke persoon is anders sy moet ook nie bang wees om vuil te raak nie om saam my dalk in die tuin of so iets te werk niemand kan die ander persoon verander nie
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me sometimes)
No of children:
1
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
Trade/Technical
Profession:
service tech
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Benoni,
Boksburg,
Brakpan,
Kempton Park,
Nigel,
Springs,
Vosloorus,
486 Scheme, Bakerton, Casseldale, Daggafontein