Tersia7, 64 - Margate
KwaZulu-Natal, South Africa
About Me:
Jesus is my alles! Hou baie van buitelewe, kamp, ek braai graag, kyk graag rugby en krieket en ek hou van tuinmaak! Lief vir dans, musiek (gospel, Afrikaans, Elvis, sommer net enige mooi musiek) fliek graag. Lief vir lekker kuier saam met Familie en vriende! Hou van onthaal, bak en brou, dan doen ek kreatiewe naaldwerk net as ek in bui daarvoor is! Speel bietjie golf en jukskei! Hou daarvan om ver ente op die strand te gaan stap! Profile se my haar kleur is blond (donker skakering blond) Maar meer vertel ek later!
Looking For:
N eerlike mens wat lief is vir Die Here! Nie rook nie! Kan n drankie neem by spesiale geleenthede! Moet langer as ek wees! Lief wees vir buite lewe(kamp, braai), sport, fliek(teater of op tv)
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Owner
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Margate,
Port Shepstone,
Ramsgate,
Shelly Beach,
Southbroom,
Uvongo,
San Lameer,
Beacon Rocks, Manaba Beach, Margate Central, Ramsgate