Suzie9, 56 - Port Edward
KwaZulu-Natal, South Africa
About Me:
Ek is plain.Hou daarvan om die Here te sien in elke aspek van my lewe.Ekhou van boek lees,musiek verkieslik geestelike en country.Ek hou van wandelings ,natuur,da ns en die rugby.Ek is n baie rustig person,Ek jaag vrede na.Ek voel eensaam soek net eers iemand as friend.Sal sien of dit tot iets verder gaan.Ek is van ouskool.Maar het baie liefde in my.Is baie oor families en vriende.En almal wat my ken vertrou my.Mense wat naby my hart le.pas ek op.My leuse is behandel ander soos Jy behandel wil word.Ek is Lief vir diere.please if you wants money or one night stand pass me.
Looking For:
Ek wil graag iemand ontmoet wat plat op die aarde is.Hy moet Godvresend wees.Verkieslik nie drink nie.Naastenby selde belangsutelling he.En nie dink liefde draai om geld nie.En ASB nie n afgod maak van aardse goed nie.Iemand wat my hand sal vashou of n drukkie kan gee voor ander mense.Iemand wat saam my tuis rustig,kan verkeerd,en n movie kan kyk,of back en vrou.Iemand wat vir my,sal opstaan as dinge,teen my draai.En romanties is.Moet Lief wees vir diere en mense.ASB NET AFRIKAANS Sprekendes.ASB as Jy geld soek of flirt hou ASB verby.