Theandri, 33 - Middelburg (MP)

Mpumalanga, South Africa

About Me:

Ek is 'n baie opregte en eerlike mens, as jy nie hou van iemand wat eerlik is nie hou maar verby dan mors ons nie mekaar se tyd nie...

Ek hou van kuier saam familie en vriende en so ook van rustig wees.

Mens moet mekaar maar leer ken en dan kyk waarheen lei dinge...

Looking For:

A guy (30 - 38)

Iemand wat eerlik en opreg is, nie tyd het vir speletjies nie, wat ernstig is as dit by n verhouding kom.

Moet my kan respekteer en waardeer vir wie ek is en nie my lewe wil
Probeer verander nie.

Moet tyd kan maak vir mekaar en sy prioriteite agter mekaar he...

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Administrator

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Belfast, Bronkhorstspruit, Dullstroom, Groblersdal, Middelburg (MP), Witbank, Middelburg Central, Aerorand, Clubville, Dennesig
All Rights Reserved