Firefox, 32 - Hartbeespoort

North West, South Africa

About Me:

Sy moet opreg wees,eerlik,kan vertrou.Sy moet my vat nes ek is,moenie my jugde nie asb.Eks vriendelik en is bok vir sports.Ek hou baie van braai bike ry en eks n plat op aarde persoon.Ek is n romantiese persoon hou daarvan om n dame te bederf....Ek is ook een wat onder die sterre sal le en praat ooor alles in die lewe.Ek hoop die meisie wat my sal vat aanvaar my.Ek hou van lag die lewe is rerig te kort om nie te lag nie.

Looking For:

A woman (20 - 24)

Moet opreg wees,my aanvaar nes ek is,vriende lik,eerlik .ek hou nie van kans vatters nie.Ekt baie seer al gekry en is nie meer lus vir al die seer nie.Wel sy moet ook van goes hou soos braaai en ooor die weg kan kom met my familie.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
158cm (5' 2.2")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Profession:
Admin/Receptionist
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Brits, Centurion, Ga Rankuwa, Hartbeespoort, Lanseria, Mabopane, Hartbeespoort Central, Melodie, Port d' Afrique, Ifafi
All Rights Reserved