Tokkelosie, 32 - Vanderkloof

Northern Cape, South Africa

About Me:

Ek is 'n Beroepsjagter wat op 'n plaas in die Noord-Kaap woon en werk ek kom nie baie in ander dorpe nie dis waarom ek aangesluit het. Ek is 'n baie liefdevolle persoon en is ook baie lief vir die natuur. Ek is opsoek na 'n vriendskap wat dalk kan verander in 'n verhouding. En ek is beruid om ver te ry vir ontmoeting

Looking For:

A woman (20 - 28)

Ek is opsoek na iemand wat lief is vir die natuur. Wat my nie sal probeer verander nie. En altyd eerlik wees met my. Eks nie so vol stront nie. Ek soek iemand met wie ek my lewe en my pasie kan deel

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
188cm (6' 2.0")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Proffesional Hunter
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Fauresmith, Jagersfontein, Koffiefontein, Philippolis, Vanderkloof, Luckhoff, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton
All Rights Reserved