alsetta, 73 - George
Western Cape, South Africa

About Me:
Ek is Afrikaans...
Respekteer my vriende en geniet dit om te kuier ..gesels ..braai ..stap in die bos en op die strand...
Baie gesond en baie aktief..en energiek.. en jonk v my ouderdom..
Is baie positief en geniet geselskap en ook n goeie luisteraar..
Geniet toer met n karavaan of autovilla..
Besig met “Crafts”en kuns tuis.. lees graag...en doen tuinwerk.. en geniet om tuis of saam met vruende te ontspan..
ek is n Gelowige en my Geestelike Lewe is baie belangrik..
En help my om n gebalanseerde Lewe te geniet...
Looking For:
a man must have entegritiy....high values...be trustworthy..and respectfull...a balanced person...
He must ve able to respect a woman...as a woman..
Young for his age...still.very active..and have the same interests as me...
a Friendly.. Loving person...that can also socialise with people and friends..Still enjoy a full life...