Busy bee, 34 - Paarl
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is hardwerkend en lief vir die natuur,ek draf en orfen gereeld ,ek glo nog in die ou waardes soos om n deur vir n dame oop te maak,te help dra wanneer ek sien n dame sukkel om iets te dra,ek plaas altyd ander bo myself(al byt dit my soms in die agterent) ek glo dit is die klein dinge in die lewe wat tel,geld is nie alles nie.Ek judge nie almal van ons het n geskiedenis of geraamtes in die kas
Looking For:
Please use english,nee dankie oom ek is afrikaans ,ek is opsoek na iemand wat die natuur saam my kan geniet soos draf ,visvang,teen die strand af stap,bergklim .Ek soek nie n barbie pop nie,jy moet darm verkieslik n eier kan bak en nie bang wees vir werk nie
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, IsiXhosa
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Manager
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Durbanville,
Franschhoek,
Paarl,
Stellenbosch,
Wellington,
Herold,
Rawsonville,
Paarl Central, Amstelhof, Bella Vista, Bertville